share us:

Testimonies

Testimonies


Alle Prys en Dank en Eer aan ons Vader
- Coenraad Fourie

Dit was vir my 'n baie groot ervaring. Jy sal verbaas wees tot wat 'n mens in staat is om te doen as jy weet Wie na jou kyk.
- Robert Wheal

My manlikheid is deur God ons Vader kom restaureer. Jesus is Koning.
- Evan vd Westhuizen

Vergewe almal in jou lewe en vat jou autoriteit as man in jou huis.
- Russauw

Just amazing what God can do...don't put limitations on God...He is amazing.
-Martyn Jearey

Camp David het my kom leer wat ware Jesus liefde tussen broers en die Here is.

Hier vind jy jouself en die genade van God. HY IS LIEFDE!
- Lodewikus Scholtz

I am going to take the spirit in me and put it to work, to be the light in this dark world.
- Langi

The past left behind - a FRUITFUL future lies ahead.
- Mark Kissler

My hart voel tonne ligter. Hierdie kamp het my hart verander.
- H. du Toit

Camp David was like finding my way home after my entire adult life in the wilderness. The realization that God sent his son, and that he died for my sins was huge. Carrying a cross, smaller than the one he carried, and thinking about how he was made to suffer, was humbling. I knew that Saturday that nothing compares to the love of my Lord and Saviour Jesus Christ
- Patrick de Goede

Ek is n vrou van n man wat op kamp david was. My man se hele denkwyse het verander. Hoe wonderlik en maklik is dit vir my as vrou om te submit onder n man wat die Here dien en liefhet. My man is nou die koning en priester van ons huis. Alle eer aan die Here en dankie vir al die leiers van kamp david wat gehoorsaam is om te doen wat hul doen. Die Here sal elkeen van jul ryklik seen.. n beroep op alle manne om ook kamp david by te woon. As manne verander verander hul vrouens en kinders!!
Daar is niks mooier as n pappa wat van die kamp afkom en sy kinders en vrou kan seen uit sy hart uit nie en dit met trane wat oor sy wange loop... Trane van dankbaarheid... God is GROOT, prys sy naam tot in ewigheid!!
Camp Dawid is voorwaar n life changing experience... Die Here doen wonderlike werk met manne en in manne se harte op die kamp... Dis ongelooflik om jou man terug te kry van die kamp en te besef dat hy elke dag voluit lewe vir God en om net te kan submit onder hom en hom te eer vir wat Jesus met sy lewe beplan!!.. Dis soos om op honeymoon te gaan vir maande na elke kamp...??
Camp David is life changing!My lewe het verander nadat ek by Camp David was!Ek sal dit vir enige iemand aanraai Michael Mackenzie
Op 16 Maart 2013 het die Here my lewe radikaal verander deur Camp David. Ek het Hom ontmoed nadat ek so soekend was dat ek eintlik besig was om myself te vernietig. Toe ek Jesus aanneem het ek besef, "dis in Hom wat ons lewe, bestaan en ons wese het!" Han 17:28 Dankie aan Camp David manne wat gehoorsaam was om deur te druk met die bediening! Johan Walvisbaai.
Naand Manne! Testimony! Man is mos man en Trots is baas wanneer jy in die vlees lewe! Die Here is so amazing! My lewe het totaal en al omgedraai daar, dit vat n MAN om n righteous pad met die Here te stap! Kamp was vir my n ontmoeting plek waar Jesus my kom raak en vat het! Here het my visie en hoop kom gee, confidence en nuwe mik punte! Ek kan so baie se, maar op die einde wil mens jou getuines uit leef en nie net praat nie, want in vandag se dae soos hulle se is Talk is Cheap! As jy dink jys n man en up for a challenge doen die kamp, en laat God in om jou te wys wat jy werklik betekin vir Hom en ervaar net sy Liefde
Goeie naand wil net baie dankie se vir die program ons het dit baie maar baie nodig ek wil net positief wees en ook gefokus op ons skepper saligmaaker ek erken in die naam van my ons jesus christus ek hoef nie links of regs te kyk nie want sien ek weet waar om my here te vind maar ons moet vir jesus vra vir hulp en hy is altyd daar om te help coenie
Drie jaar gelede wou ek stert tussen bene terug SA toe. Toe doen ek Camp David en Here verander my hart. Nou is ek so dankbaar eks nog in hierdie land. Nuwe geleentheede kom nou. Flip
Camp David is awesome, my lewe is gered en my gesin sin ook.Alle eer aan Abba Vader.
My vrou en kinders sal dalk n beter getuienis kan gee oor wat Camp David in ons lewens gedoen het. Vandag dien ek en my huis die Here, en alles het begin met n Camp David wat ek en my seun gedoen het, die eerste van baie. Ek was voorheen n soekende christen, nou is ek n vegtende christen. Camp David het my geleer hoe om my outoriteit in Christus op te neem. Eks op n journey met God, alles deur die geleentheid wat ek gekry op n Camp David. Johan Grobler Walvis Baai.
RADIO PROGRAM

Sing to him! Make music to him! Tell about all his miraculous deeds! -Psalms 105:2 Dankie Jacques, so dankbaar vir julle musiek vanaand! Groete Hanlie Kruger

Goeienaand.ek verklaar saam met julle ons land en volk vir die lewende drie enige god.ek wil net jul opinie hoor oor hoekom niks positiefs destyds gekom het toe die hele wereld vir zimbabwe gebid het.

Ek is so lief om na kanaal 7 te luister en gebid vir n program soos hierdie. Dankie Jaques dat jy so gehoorsaam is aan Sy stem. Seen vir camp david



Discover your heart, restore your masculinity

© Camp David Namibia • 2018
website by Intouch Interactive Marketing